Die NUWE MySenwes ervaring
Die ou MySenwes word binnekort gestaak. Het jy al die skuif gemaak na die nuwe MySenwes-selfdiensopsie? Jy sal vir 'n OneAgri-rekening geregistreer moet wees. Vir meer inligting kontak asseblief
[email protected]
Die nuwe weergawe van MySenwes word deur OneAgri gedryf en gebruikers sal voortaan hier met hul selfoonnommer aanteken.