Die NUWE MySenwes ervaring
Die nuwe weergawe van MySenwes het beperkte funksionaliteit, maar nuwe en verbeterde oplossings sowel as self-help funksies sal oor die volgende paar maande uitgerol word.
Hierdie nuwe weergawe van MySenwes word deur OneAgri gedryf en gebruikers sal voortaan hier met hul selfoonnommer aanteken.