Teken in vir ons daaglikse markopsomming-nuusbrief
Die Senwes Daaglikse Markopsomming is ‘n opsommende verslag wat deur Senwes versprei word, wat jou van inligting voorsien om besluitneming te vergemaklik met betrekking tot aangeleenthede wat verband hou met landboukommoditeite en -markte.